Rhine Stone
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 41 Upper Rhine Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rhine Stone is 'n lieflike selfsorgwoonstel teen die voet van Seinheuwel in Seepunt, Kaapstad. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde kusbestemming kan verken en geniet.
Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en albei kamers maak oop na die buitelug en het hul eie en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer se en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en stort, terwyl die tweede slaapkamer se en suite-badkamer 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n ruim balkon met 'n oordekte buite-eetarea, 'n braai en ongerepte uitsigte oor die omgewing geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die gewilde Seepunt-promenade is ongeveer 1.1 km weg, met Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 23 km weg. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en kroeë is maklik bereikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 41 Upper Rhine Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 Upper Rhine Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang