6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Stand 654, Phelabontle Unit 9, Mogwase, 0314, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Rhino House is 'n selfsorghuis in die dorpie Mogwase en is 15 km vanaf Pilanesberg Internasionale Lughawe en 25 km vanaf Sun City.
Hierdie huis is geskik vir tot 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers gebruik die tweede badkamer wat 'n stort, wasmasjien, wasbakke en 'n toilet het.
Die toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met bankies, 'n rusbank en 'n TV met Netflix. Daar is gratis WiFi. Die leefarea lei na die buite-area met 'n sitarea en braaigeriewe
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Antonius Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Stand 654, Phelabontle Unit 9, Mogwase, 0314, Noordwes
- Gaste dink Rhino House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Stand 654, Phelabontle Unit 9, Mogwase, 0314, Noordwes
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang