Rhodes Cottages - Little Ditton
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sauerstraat 66, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Vanaf R2 710 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Little Ditton is 'n pragtige dubbelverdiepinghuis in Rhodes. Die huis spog met handgemaakte afwerkings en is die ideale plek vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n rustige vakansie in die berge.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n Victoriaanse bad. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die ander 2 badkamers het net storte.
Die kombuis is met 'n tradisionele, ou Aga-stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met 'n kaggel en gemaklike sitplek.
'n Hoë, immergroen heining omring die hele erf en bied privaatheid. Gaste het toegang tot 'n welige tuin met 'n klipplonspoel, kliptrappe en 'n uitstekende uitsig op die berge. 'n Onderdakstoep met sitplek strek al langs die voorkant van die huis en is ideaal vir buite kuier, braai en ontspan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Jill Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 72
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Sauerstraat 66, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sauerstraat 66, Rhodes, 9787, Oos-Kaap