Rhodes Cottages - Willow View Place
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sauerstraat 66, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 145 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Willow View Place is 'n lieflike selfsorghuis in Rhodes. Die huis bied 'n pragtige uitsig oor die boomryke Bellrivier, Rhodes Park en majestueuse berge vanaf die voorste onderdakstoep.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, ketel, eetgerei, breekware en 'n toonbank toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met 'n kaggel en gemaklike rusbanke.
Gaste het toegang tot 'n plattelandse tuin en 'n onderdakstoep met 'n buite-eetarea en braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Rhodes Cottages - Willow View Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Jill Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 72
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Sauerstraat 66, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Gaste dink Rhodes Cottages - Willow View Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sauerstraat 66, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom