Rhulani Safari Lodge
- 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Madikwe Game Reserve, Bravo 21, Wonderboom Gate, 2865, Noordwes Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Rhulani Safari Lodge is in Madikwe Wildreservaat geleë en bied 5-sterverblyf in privaat, losstaande chalets. Kom swig voor die vrede en rustigheid van hierdie skouspelagtige omgewing.
Elke chalet het 'n Morso-kaggel, klimaatbeheer-lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n volledige en suite-badkamer met 'n buitestort.
Ervaar die ongelooflike wildkykgeleenthede wat by Rhulani op jou wag, of dit nou op 'n oop Land Cruiser is, te voet saam met jou ervare wildbewaarder, of sommer vanaf die lodge by die nabygeleë watergat.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Madikwe Game Reserve, Bravo 21, Wonderboom Gate, 2865, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Madikwe Game Reserve, Bravo 21, Wonderboom Gate, 2865, Noordwes
Sien kaart- 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang