Ridleys Turtle
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - 31 Bisset Street, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ridleys Turtle bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenheid in Umkomaas, KwaZulu-Natal – ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie kothuis met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n TV en gratis WiFi is ook in die eenheid beskikbaar.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area, ideaal om skemerkelkies te geniet.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Connie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 31 Bisset Street, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Bisset Street, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang