Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (3)
Wildsplase (3)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Umkomaas

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Umkomaas van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Umkomaas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umkomaas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umkomaas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umkomaas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umkomaas Akkommodasie

27 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clansthal, Umkomaas

Barwood is ’n gastehuis in die stil dorpie, Umkomaas. Dié gastehuis het 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk. Dié eenheid wat na die see front het ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omske...

Vanaf
R865
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Clansthal, Umkomaas

Harrington House is 'n selfsorghuis in 'n sekuriteitskompleks in Umkomaas aan die Suidkus. Dié vakansiehuis bied 'n lieflike see-uitsig oor die boomtoppe en Umkomaas-strand is sowat 800 m vanaf die oord. Die huis ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umkomaas

Kingfisher Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kothuis en dis op die eienaars se perseel geleë. Die kothuis is in die kusdorpie Umkomaas aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Die kothu...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

45 on Widenham is in die klein kusdorpie Umkomaas geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel en 'n oopplan-kothuis op die eienaars se perseel. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

Widenham Holiday Units bied lieflike selfsorgverblyf in Umkomaas. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby die strand en weg van die stadslewe. Verblyf word gebied in 2 unieke en smaakv...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Clansthal, Umkomaas

Buddy's Place is in Widenham, Umkomaas, 'n diepseeduik-dorpie aan die Suidkus, sowat 40 km vanaf Durban. Dié dorpie is veral bekend vir sy asemrowende Aliwal Shoal-koraalrif wat sowat 5 km vanaf die strand is. Da...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clansthal, Umkomaas

Aliwal Dive Lodge begroet jou met hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid. Dit is in Umkomaas bo die duikwinkel en -opleidingskool geleë. Die lodge het al die geriewe om duikers en plaaslike besoekers te akkommodeer. ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

Huisie-by-die-see is in Umkomaas, KwaZulu-Natal geleë en bied gehalte-gesinsverblyf. Dis in 'n veilige, stil kompleks net 'n entjie se ry vanaf Scottburgh en Illovo met swemstrande en visvangplekke. Dié huis besk...

Vanaf
R475
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

Ocean Tribe Garden Cottage is op die eienaar se eindom in die dorpie Umkomaas geleë. Dis 'n gewilde bestemming vir duikliefhebbers, weens die verskeidenheid seelewe. Die kotuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

Aliwal Shoal Lodge is in 'n kusdorpie aan die subtropiese Suidkus van KwaZulu-Natal, Umkomaas, geleë waar skubaduik een van die hooftrekpleisters is. Die gholfbaan word ondersteun deur die einste Tim Clark wat hier...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Umkomaas akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za