+17
Selfsorg in Vogelstrand

Riekert’s Self-Catering Apartment @Silver Sands

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lane P
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Fantasties, gemaklik, bekostigbaar. Ons het heerlik gebly. Ons gasvrou was baie behulpsaam en het ons tegemoed gekom toe ons tye bietjie anders uitgedraai het. Die eenheid is goed toegerus, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Huis weg van huis maar tuis. Ons het verblyf terdeë geniet. Die huis is in 'n stil en rustige area. Alles wat mens benodig, was in die huis om vakansie ekstra maklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntsikelelo H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Pleasant. Pleasant stay at the facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly en geniet. Zenia was tegemoetkomend op kort kennisgewing, hartlik verwelkom met baie goeie raad en inligting. Woonstel was baie netjies met alle toebehore. Ook see uitsig en 100 m se stap na die see toe. Toegang tot motorhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Great option. Lovely, beautiful, clean, neat place with everything you would need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Lekker by die see. Ons het baie lekker gebly, die ligging, netheid en behulpsaamheid van die gasheer was 5 ster. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette Q
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Excellent and highly recommended. Loved staying here. Had everything needed for a week's stay. Close to the beach and also close to where the children stayed. Zenia was an excellent hostess and made sure we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lock N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Clean and comfortable stay close to the beach. We had a lovely time, the place is very beautiful, very clean, neat and comfortable. Nice inside braai area. Great kitchen with all amenities. Beach views, with great sunsets. Good communication with the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frikkie
Riekert’s Self-Catering Apartment @Silver Sands
Thank you for the great review. We really appreciate it. Welcome to stay with us again anytime.

Lock N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Comfortable and safe place to stay. We had a lovely time, the place is very beautiful, very clean, neat and comfortable. Nice inside braai area. Great kitchen with all amenities. Beach views, with great sunsets. Good communication with the owner!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlike verblyf, ons het dit so baie geniet! Dit was 'n heerlike tydjie, die plek is baie mooi, baie skoon, netjies en gerieflik. Mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Frikkie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Lobster Street, Mile 4, Swakopmund, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72919e7c451bc81dc14552fe5bb625968f0facf9211a7dea63ddd63e9d11e40abf37827069503f67670e58aa7925e8e34100?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Lobster Street Mile 4 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.626728233563 14.523283386582

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang