+13
Selfsorg in Kaap Karoo

Rietfontein Selfsorg

5 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R353, Rietfontein Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Rietfontein Selfsorg is op 'n skaapplaas 17 km buite Prins Albert geleë en bied slaapplek aan 5 gaste.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Let wel dat die eenheid nie 'n TV het nie.

Braaigeriewe is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Gaste kan in die swembad afkoel, gaan fietsry of op die plaas wandel en die daaglikse plaaswerk aanskou.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Francois K
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Wonderful stay with a highlight of the stars at night, bright and clear. The hosts made us feel at home. Very comfortable st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Tanya M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal beslis weer daar wil besoek. Die eenheid is goed toegerus met gemaklike beddens. Die plaas is mooi stil en die eienaars was baie vriendelik en...
Sien meer
Mei 2025
Rikus C
Gesin met klein kinders
5.0
Genot! Baie lekker blyplek, en tyd op die plaas, kinders dit baie geniet! So lekker!
Apr 2025
Hans D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie rustig en netjies.
Jan 2025
Melissa G
Saam met vriende
4.8
Bring julle kinders om te kom luister oor al die wilde diere in die Karoo. Gasvryheid! En 'n ekologiese toer op die plaas. Mense, julle moet julle kin...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilzé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Off the R353, Rietfontein Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rietfontein Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Off the R353, Rietfontein Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23812af3245e44c59bd7de9593c7d2f557941f8068758ef48ac0dbf73b2fd52815399d48578ca5def58d82cc89047499e3a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 5 mense 24 5 1 5 Off the R353 Rietfontein Farm 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.068333333333 22.051138888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang