6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Somerset Way, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Rietjie’s Place bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die eenheid vir ekstra gaste. Gaste deel een badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Bykomende gastebadkamer met 'n toilet en wasbak is ook beskikbaar. 'n Opvoubare bababedjie word voorsien.
Die leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas, breekware en eetgerei. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV met gratis WiFi.
Gaste kan 'n ruim balkon met 'n buite-eetarea en toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area geniet. 'n Kampeerbedjie is op aanvraag beskikbaar vir babas. Veilige parkering word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 20 Somerset Way, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rietjie Se Plekkie het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Somerset Way, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang