+83
Selfsorg in Graaff-Reinet

Rietjiesbos Self Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 313 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker, prakties met DStv ook. Aangenaam verras. Skoon en prakties. Gasvrou het ons bygestaan met keuses van eetplekke en besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh Anne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Warm welcome, comfortable accommodation. Super helpful and friendly. Excellent accommodation. Glyn was super helpful and friendly. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Vriendelike, gemaklike, netjiese verblyf. Glyn het ons vriendelik ontvang en vinnig tuis laat voel. Die eenheid was silwerskoon en het al die geriewe gehad vir 'n gemaklike verblyf. Ons sal vir seker weer tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Dankie vir jou wonderlike resensie, Werner! Julle is altyd hier by Rietjiesbos welkom. Groete, Malcolm en Glyn

Gerhard J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Skoon en rustige verblyf. Uiters skoon en netjiese verblyf. Sal elke keer daar gaan oornag as ons in Graaff-Reinet omgewing reis. Sterk aan te beveel. Gasheer en -vrou baie behulpsaam en het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Baie dankie vir die resensie en mooi woorde, Gerhard! Ons is so bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Vriendelike groete, Malcolm en Glyn

Craig L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Great accommodation and hosts. Absolute pleasure. We'll be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Thank you so much for the great review! We'd love to host you all again. Kind regards from us both.

Gert R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekend en eienaar baie behulpsaam. Uitstekende verblyf wat waarde reflekteer vir die tipe akkommodasie; baie netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Ons waardeer jou mooi resensie opreg, Gert! Kom bly asb. eendag weer by Rietjiesbos. Groete, Malcolm en Glyn

Jonathan A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Clean, comfortable space. Warm welcome on arrival. Friendly and pleasant owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Thank you, Jonathan! It was an absolute pleasure hosting you. Kind regards, Malcolm and Glyn.

Johan D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Heerlike, ontspanne verblyf. Baie goeie ontvangs, baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glyn
Rietjiesbos Self Catering
Baie dankie vir die goeie resensie, Johan! Ek en Malcolm is verheugd dat julle almal julle verblyf by Rietjiesbos geniet het. Vriendelike groete

Margaret D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantastic and very comfortable. Rietjiesbos is conveniently located. It is extremely clean and very comfortable, and the hosts are very friendly. It was a wonderful stay and I can absolutely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel B
1 nag
5.0
Feb 2026

Overnight stop on the way from Knysna to Johannesburg. Wonderful oasis after hard driving through a very hot Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Glyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 313

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

122 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17858a9eb95a18eaae21707b0b536b37d02fef2d26628c4820eca8266e0bb01cfc0a7712946e94d0bf1d1a52637389dd0fd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 313 5 1 5 122 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.258561832072 24.536070227623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang