+83
Selfsorg in Graaff-Reinet

Rietjiesbos Self Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 305 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Margaret D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantastic and very comfortable. Rietjiesbos is conveniently located. It is extremely clean and very comfortable, and the hosts are very friendly. It was a wonderful stay and I can absolutely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel B
1 nag
5.0
Feb 2026

Overnight stop on the way from Knysna to Johannesburg. Wonderful oasis after hard driving through a very hot Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik en gemaklik en keurig! Alles so pragtig en keurings tot die fynste detail. Klein dingetjies wat saak maak. Roompies en spesies. Verskillende tees en koffies. Beskuit. So bedagsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandé S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dis 'n vreugde om hier oor te slaap - regtig 'n oase na 'n lang dag op die pad. As daar 'n kompetisie was vir beste gastehuis in Suid-Afrika, moet Rietjiesbos dit beslis wen! Ons het regtig heerlik gekuier, baie dankie. Die kamers is lieflik en goed toegerus. Hulle gee aandag aan al die klein details en voorsien so goed in alles wat mens nodig het. Selfs die piekniekmandjie wat hulle gee om mee te braai, het alles in wat mens nodig het en nog meer! Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsten M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Would highly recommend! Have stayed in a few places in Graaff-Reinet and Rietjiesbos is our new favourite! Malcolm and Glyn are incredibly warm and welcoming, and the rooms, although small, are spotless and incredibly thoughtfully equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Super, detailed, skoon, kliëntediens oortreflik. Super verblyf geriewe, super kliëntediens, super gerieflike detail. By verre die oulikste plek waar ons gebly het, en ons het in 5 plekke gebly oor 10 dae (en Rietjiesbos was nie die duurste nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Genot en gemoedsrus op die platteland. Sal hierdie verblyf 10/10 gee. Baie netjies en alles wat mens nodig het en nog meer vir 'n oornag of 2. Dit is veilig en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Veilig, stil en perfek vir oorslaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Fantastic. Perfect. The place was exceptionally clean and very well equipped. Our stay was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Uitstekende gastehuis, uitnemende kliëntediens! Baie vriendelike diens, netjiese kamers. Waarlik 'n goeie gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Glyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 305

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

122 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17858a9eb95a18eaae21707b0b536b37d02fef2d26628c4820eca8266e0bb01cfc0a7712946e94d0bf1d1a52637389dd0fd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 305 5 1 5 122 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.258561832072 24.536070227623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang