Pick your preferred language

English

Afrikaans

+83
Selfsorg in Graaff-Reinet

Rietjiesbos Self Catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 122 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rietjiesbos Selfsorg is in Graaff-Reinet geleë en bied selfsorgverblyf in 'n rustige tuinomgewing binne loopafstand van plaaslike restaurante, kunsgalerye, museums en historiese plekke.

Die eiendom bestaan uit 5 aparte eenhede. Hummingbird, Dove en Finch bied elk slaapplek vir 2 gaste. Hoopoe bied slaapplek vir 3 gaste, terwyl Swallow 'n gesinseenheid vir vier gaste is. Alle eenhede sluit selfsorggeriewe in en het toegang tot privaat badkamers.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde tuinarea met braaigeriewe onder 2 groot bome. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar agter 'n outomatiese hek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 294 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Herman C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal beslis weer besoek en Rietjiesbos aanbeveel! Pragtige kamers met alles wat jy benodig. Uitstekende en vriendelike diens. Heerlike onthaalarea....
Sien meer
Des 2025
Janice G
Saam met lewensmaat
5.0
Beste diens, beste gashere, beste uitleg en beste skoonste toegerus. Die gashere hier is die beste gewees tydens ons verblyf. Ons het motor moeilikhei...
Sien meer
Des 2025
Gerbrand H
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Die plek is baie netjies en skoon. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
Des 2025
Elsabè F
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het die moeite en klein details baie waardeer! Ons het heerlik gekuier! 5 ster verblyf!
Des 2025
Nadine C
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, rustig, gemaklik, 10/10. Pragtige, skoon en netjiese verblyf, die oulikste eienaars! Alles wat mens nodig het vir 'self-catering' en nog meer! D...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Glyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 294

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 122 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rietjiesbos Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

122 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17858a9eb95a18eaae21707b0b536b37d02fef2d26628c4820eca8266e0bb01cfc0a7712946e94d0bf1d1a52637389dd0fd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 294 5 1 5 122 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.258561832072 24.536070227623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang