Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nicolene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gemaklike woonstel vir 'n gesin. Lieflike ruim woonstel vir 'n gesin. Die kombuis is volledig toegerus om kos te kan maak. Daar is onderdak parkering en 'n elektriese hek. Die woonstel is letterlik loopafstand van die strand af. Die strand is pragtig onderhou en het baie netjiese ablusieblokke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nontobeko N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

The owner of the house was friendly, not rushing us about the check-out. Everything was 100% shopping mall was not far, we walked to the beach, security we are safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noelin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Relaxing. The lady that assisted me at the accommodation was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdaleen
Rio 9
Thank you, Noelin.

Monique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2025

Will be back. Very nice location. Walking distance to the beach. The kitchen is equipped with everything you will need. Large bedrooms. Worth every cent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Silas J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Close to beach and spacious. Secure parking. Spacious and close to beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Excellent waarde vir die bekostigbare prys. Baie lekker gebly. Plekkie is baie gepas en super skoon. Tannie Martie goeie en vriendelike diens. Ons sal jul vir seker weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Kuier was onvergeetlik dankie. Die plek is baie netjies ons was mal daaroor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique O
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Die plek is lekker groot en gemaklik, stil area en geen probleme gehad nie. Ons het vreeslik lekker gebly, dis baie naby aan die strand, wat natuurlik 'n pluspunt is. Mens sukkel net bietjie met miere, so gif is 'n moet, maar dis alledaags.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Ons was slegs 'n naweek daar, maar dit was lekker. Ons het baie lekker gebly, goedkoop en netjies. Op die doel af van wat ons verwag het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Value for money, basic accommodation. Fine stay. Cost of rental reflected the standard of the flat. No towels. Everything was in working order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magdaleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

10 Orange Rock Road, St Micheal's on Sea, 4265, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1974437d224948dd9e7ed3d7905487267c67dc82745b5ee82be2247ec56c878bbb9026cdb1739d244fbfa698a3e421f9b04c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 10 Orange Rock Road St Micheal's on Sea 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.821671845226 30.402397466567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang