6 gaste
2 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Orange Rock Road, Unit 5 Rio, St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Rio 5 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in St. Michael's-on-Sea in Margate en is ideaal vir vriende en familie wat gerieflike verblyf soek vanwaar hulle die omgewing kan verken.
Dié woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV, 'n enkelbed met 'n enkel-uitvoumatras en 'n etenstafel.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Daar is 'n paar winkels en restaurante naby, en St. Michael's-on-Sea-strand is ook naby die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Orange Rock Road, Unit 5 Rio, St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rio 5 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Orange Rock Road, Unit 5 Rio, St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang