+39
Gastehuis in Die Bult

Riverbank Villas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Adelle D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Fantasties, baie mooi area en sal beslis weer daar bly! Heerlik! Die lugversorger was reeds aan toe ons daar aankom, dus was die kamer lekker koel. Die swembad was 'n fantastiese bonus, veral met Potch se baie warm weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoline D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Convenient, comfortable in a lovely neighbourhood. We had a great time around the pool! Lovely location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Baie mooi en netjies. Rustige area. Heerlike beddens. Ruim badkamer. Als is baie netjies. Jessuca was gasvry en het vinnig gereageer op ons navrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivienne V
1 nag Gesin met tieners
3.4
Feb 2026

Hierdie besoek was nie so bevredigend soos vorige besoek nie. Die kamers is baie mooi en netjies. Die een bedlampie het nie gewerk nie, want die elektriese koord is te kort om by die muurprop te kom. Die TV het nie gewerk nie, want die WiFi is te swak om tot in die kamer te kom. Die lugreëling het nie gewerk nie - net die waaier gedeelte het gewerk. Die ekstra waaier kan nie die kamer koeler maak nie, want die kamer het nie buitevensters nie. Daar is geen handdoekreëlings in die badkamer nie en net een tafeltjie/kroegstoeltjie vir alle klere en toiletware.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marinda H
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Very organised and spacious accommodation. The most convenient room and bathroom with lots of hooks and side tables to make life easy. Unfortunately, we couldn't use the beautiful clean swimming pool, as it was raining. Definitely recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Gerieflike verblyf. Ruim kamer met moderne badkamer. Teemaak geriewe en yskas. Mooi swembadarea buite eenheid. Behalwe vir die probleem met die stort, het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Netjies en ruim. Modern. Baie ruim en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Analise N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Het aan al ons behoeftes voldoen. Die swembad en braai geriewe was 'n groot plus. Ons het baie lekker gebly, dankie. Skoonmaakdiens kan dalk net vroeër die kamer kom doen. Terwyl mens uithuisig is en nie 3 uur die middag nie. (nie vir plasing asb.).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lienke B
Kort verblyf
4.4
Mei 2025

Goeie ligging, nie te besig en te ver van plekke af nie. Het lekker gebly, geen klagtes nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lucinda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Happy, peaceful, safe and pretty. We had a lovely, peaceful time. The host was highly professional, friendly and communicative. The en suite bedroom was spacious, clean and comfortable, and the spotless, floodlit pool in the pretty, well-tended garden is the absolute highlight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

26 Postma Street, Damarea, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9772bd22abd6c58f52b2ec332e3fbea76e8dca07e2c99b8f5b4486e14aad82636b2fc14f65d5c68d8b8a6909b097a5d73d31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 26 Postma Street Damarea 2531 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.677934516969 27.098665938101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang