+19
Selfsorg in Gonubie

River Bliss

8 gaste

3 slaapkamers

6 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Estuary Drive 53, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

River Bliss is in Gonubie geleë en hierdie eenheid is naby Gonubie se strandmeer, gholfklub, die hoofstrand en die houtpaadjie, asook restaurante en verskeie winkels.

Dié selfsorgeenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n toilet, wasbak, bad of 'n stort. Die oopplan-eenheid het ook 'n privaat balkon, stoep, sitkarea, kombuis en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel, wasmasjien, broodrooster en 'n yskas toegerus. Gaste kan hul maaltye op die balkon of by die etenstafel geniet.

Ander geriewe sluit 'n TV en WiFi in. Gaste het ook toegang tot die swembad, Jacuzzi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Aktiwiteite op die perseel sluit visvang, voëlkyk, swem en tennis in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Braai
Warmbad

Ligging

  • Estuary Drive 53, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Estuary Drive 53, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8691654909dcc5b56ccc94eb3a2a4da7415a41943118963d596506c40eea9764ad537be1bd35d65a4a42d284908fbba855d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) Estuary Drive 53 Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.9296704 27.9953152
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang