+45
Gastehuis in Malelane

River Cottage Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Hanneke M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Onvergeetlik, sien vir seker weer! Dit was 'n laaste minuut besluit om oor te slaap in Malelane voor ons in die wildtuin ingaan. Nie geweet wat om te verwag nie, maar toe die vriendelike Mark sê hy plaas ons sommer in die groot huisie was ons vakansie gemaak. Pragtige gerestoureerde huis, alles pas by mekaar en lieflike bad in die badkamer. Die hoogtepunt was die stoepie waar ons tot laat kon wild kyk en die olifante wat na sononder reg om die stoepie gewy het. Ek gaan vir seker terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

N/A. Verblyf was goed. Het opgradering gekry. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Great stay for our family! Did not disappoint! Our stay was comfortable, beds were great and everything was nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Great location. Great location with great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ruim en netjiese blyplek naby aan Malalane-hek. Alles wat mens nodig het vir oornag- of langer verblyf. Lieflike uitsig op die rivier vanaf gemeenskaplike areas. Die tuine word veral baie mooi onderhou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Awesome view. The view is stunning, and the owners are friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soren F J
1 nag
5.0
Feb 2026

Charming and welcoming. This was a repeat visit. If anything, it was even better this time; wish I could have stayed longer. Greg is an excellent host and very knowledgeable about the wildlife. There was an elephant visiting, so Greg waited for me at the entrance! Beyond the call of duty. The wildlife viewing point on the river is still wonderful. Very hospitable. Recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2026

A wonderful riverside stay. We had a wonderful stay at this lodge. The location right on the river was absolutely beautiful and made the experience feel so peaceful and relaxing. Everything was very clean, the facilities were excellent, and the lodge had everything we needed for a comfortable stay. We would happily recommend it and would love to return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Perfect. It was most enjoyable. Mark was super friendly and attentive, and we were very happy with the cottage. The view across Crocodile River to KNP is superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magnus B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Relaxation at its best. Used it as an overnight stay and regretted not staying longer. Would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Brandon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R1 525
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 525
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 525
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kudu Road, Malelane, 1320, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2da817f35d7b9721ceda3201820889802602cc4dc8cc2f8beab4e4055353391b114d27a961c23e06d53ede020febf5726c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 525 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Kudu Road Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.484865110922 31.506552471489
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang