River House
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Noord Keerom, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
River House is 'n knus huis op die oewer van die Bergrivier in Velddrif wat gerieflike selfsorgverblyf bied, en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer in die solder het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of 'n bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, kaggel en gemaklike sitplek.
Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area en 'n pragtige uitsig oor die rivier geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2 Noord Keerom, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Noord Keerom, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang