River Lodge 32

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Christiaan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Uitstekende verblyf met ’n hartlike welkom. Ons verblyf was uitmuntend van begin tot einde. Ons is baie hartlik verwelkom, en ons versoek om vroeër in te klok en 'n ekstra sleutel te kry is sonder enige moeite – én met ’n glimlag – goedgekeur. Die gasheer het selfs die DStv vir ons aangesit sodat ons die rugby kon kyk, wat vir ons ’n groot pluspunt was. Ek sal hierdie verblyf beslis aanbeveel vir enige iemand wat vriendelike diens, gemak en ’n warm ontvangs waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ione B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pragtige ruim verblyf in rustige natuurskoon. Ons het heerlik gebly. Vriendelike ontvangs en pragtige plek. Ons wil sommer klaar weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke L
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Exceptional. The house was absolutely beautiful, very modern and clean. The house is spacious and in a stunning estate. The host went above and beyond to assist us in checking in very late at night and accommodated us by allowing us to check out slightly later than stipulated. Overall, it was a wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Amazing. What a wonderful weekend. What a beautiful place. The hostess is absolutely amazing, making sure that we had a great weekend. She supplied us with coffee, tea, cappuccino, sugar, milk, rusks, charcoal, wood and matches. I have never seen a host/hostess doing so much. Absolutely amazing. Furthermore, the place was clean and very neat. So much more than we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great spot for family holiday. Lovely place. Had a great time. Peaceful and quiet. Pool with braai area is a big bonus. Would go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianne C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Fun time spent with family. We had a wonderful time with family, fishing, walking, playing tennis, swimming and relaxing. The lodge had everything we needed and more and was very clean and neat. The host was lovely and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherise G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Annetjie het aan alles gedink wat ons moontlik kon vergeet. 10/10, gaan weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Perfect stay, beautiful & spacious. Perfect stay, beautiful & spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Wonderlik en ons het regtig ontspan. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netjies en veilige verblyf. Baie lekker gebly, skoon, netjies, veilig en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 212 Boundary Road, River Lodge Estate 32, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd9f3d19c06d703b4f38226b0df03a8f51b6fb9a672683e594c68957b6c9f165bc77744a3e69cf33d64ea1a85c9dd29fbd31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 30 5 1 5 212 Boundary Road River Lodge Estate 32 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.77453132099 27.672852131091
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang