River Road Protea Farm Self-catering Cottages
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 River Road, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
River Road Protea Farm Self-catering Cottages bied 2 selfsorgkothuise op 'n buite-netwerk, omgewingsvriendelike protea-snyblomplaas en kwekery in Drummond. Die kothuise is gerieflik geleë naby die N3 en die Hammarsdale/Cato Ridge-logistieke korridor, met maklike toegang tot Hillcrest en Westown, en bied pragtige uitsigte oor die Drummond-vallei en Inchanga.
Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV.
Bykomende geriewe sluit in buite-netwerk-leefstyl, rustige natuurlike omgewing, WiFi en veilige parkering op die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 River Road, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 River Road, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang