+84
Kampeer/karavaan in Christiana

Riverbend Camp and Luxury Glamping

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Amanda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Beste tyd gehad. Naand. Ons wil graag vir julle baie dankie sê ons het ons kuiertjie by julle vreeslik baie geniet! Sjoe, die glamping tent was regtig so mooi en netjies en alles wat 'n mens nodig kan kry, en die badkamer, wow, is dit nou vir jou stunning. Julle het regtig 'n juweel van 'n plekkie en ek kan en sal dit enige tyd aanbeveel, en ons sal vir seker julle weer besoek. Ek is een wat nogal baie kritiek het as ons plekke besoek, maar van julle plek kan ek nie glo dat ek stomgeslaan was nie, want alles, as ek sê alles, bedoel ek alles, is uit die boonste rakke! Ek weet nie wanneer laas ek wakker geword het en dit is lig buite nie; wat ek daarmee bedoel is ek het baie lekker geslaap en was heeltemal ontspanne gewees. Stunning, stunning, stunning, enige tyd, niemand sal spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus B
1 nag
4.8
Des 2025

Alles was perfek. Net een nag oorgeslaap. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Denise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Sal beslis weer daar kamp. Netjiese kampterrein. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Winnie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Nice location. The location was pleasant, the 'glamp' tent was clean and linens luxurious. It would have been nice to have a coffee pot (besides) the kettle, tongs for the braai. But it seems they were more used to full-on campers who come with everything - rather than occasional 'glampers'.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilfred M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2025

Pragtige omgewing, boomryk. Pragtige plek langs die rivier. Wel baie besig met ander vakansiegangers.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Margaret E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2025

Uitstekend. Dit was baie mooi en lekker daar. Eienaars is baie vriendelik. By die visvang area kan hulle bietjie meer ligte sit vir in die aand. En die bomme belemmer mens se gooi (so bietjie trim). Verder was als mooi, skoon en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag Saam met vriende
3.6
Sep 2025

Mooi plek, goeie atmosfeer. Baie vriendelik ontvang. Ons het baie lekker gebly. Plek is baie mooi herstel na die vloed, alhoewel die gras soos op die foto's nog nie hervestig is nie. Let asb daarop dat die aankomstyd stiptelik 15:00 is, anders is 'n addisionele fooi betaalbaar om die staanplek "gereed" te kry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Angelique M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great place to relax. Great service. Was a lovely stay, even more beautiful in the winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne J
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2024

Heerlik ontspan. Dit was baie aangenaam. Jammer ons kon net een aand oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

68 River Street, Christiana, 2680, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 47 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab30379faaf1cf6a9dbb1e76e3e0ce3aff3cd88b75fb8196ca14aae9f0e82de17e40e018eeb2f938cddf0d43a94579880931?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 68 River Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.925573487808 25.15833735466
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang