- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - NB 4 A, Wagenpadsruit, Magaliesburg, 0346, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Riverbend Self-Catering Cottages skuil in die buitewyke van die Magaliesberge en is omring deur inheemse bosveld. Dit is die perfekte wegbreekplek om uit die besige stad te ontsnap.
Verblyf word in 3 eenslaapkamer-kothuise en 'n troeteldiervriendelike-gesinshuis gebied. Dié gesinshuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Daar is slaapplek vir 12 gaste. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed, kombuisie, 'n badkamer met 'n stort, en 'n stoepie. Elke kothuis het 'n kaggel.
Gaste het toegang tot 'n plonspoel en 'n dek by die rivier. Daar is ook mobiele spa-behandelings wat gaste kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- NB 4 A, Wagenpadsruit, Magaliesburg, 0346, Noordwes
- Gaste dink Riverbend Self-Catering Cottages het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
NB 4 A, Wagenpadsruit, Magaliesburg, 0346, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang