Riverbend Self-Catering Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Riverbend Self-Catering Cottages skuil in die buitewyke van die Magaliesberge en is omring deur inheemse bosveld. Dit is die perfekte wegbreekplek om uit die besige stad te ontsnap.

Die 3 smaakvol gemeubileerde kothuise het elkeen slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n kombuisie, 'n badkamer met 'n stort, en 'n stoepie. Elke kothuis het 'n kaggel om jou gedurende die koue wintermaande knus te hou.

Koel af in die plonspoel en ontspan op die dek by die rivier, of bederf jouself met 'n ontspanne massering deur ons ervare masseur.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits
  •  Italiaans

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Riverbend Self-Catering Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za