+15
Selfsorg in Malgas

Riverdance Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Conrad P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Wonderlike verblyf. Dit is 'n klein paradys. Die volledige uitsig oor die Breede Rivier maak die huis besonders, want dit is hoog geleë, maar tog 60 m van die water af. Jy kyk heeldag na die magtige water. Visvang is heerlik. Die huis met sy 5 vertrekke is om oor huis toe te skryf, want dit het luukse en praktiese toerusting in die kombuis wat wissel van koffiemasjien tot induksie stoof. Die toppunt egter is Madeleen se hartlike, warm, omgee gesindheid teenoor ons. Hulle het ons met aankoms baie vroeër die dag ingeboek en gesê ons kon die laaste dag so laat moontlik vertrek. Hulle het goed na ons omgesien en het ons privaatheid gegun. Dankie vir die gratis olyfolie en beskuitjies as welkom geskenk. Julle is besonderse mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelene
Riverdance Cottage
Hi Conrad, baie dankie vir die mooiste woorde en bottel wyn.

Reghardt Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Relaxing. Awesome relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Heerlike wegbreek langs die rivier. Ons het heerlik gekuier. Ons gasvrou het ons soos familie laat voel. Ons was bederf en het al die geriewe gebruik. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Riverdance cottage is sekerlik een van die bes bewaarde geheime! 'n Malgas visvang trippie is iets waaroor ek vir dekades lank gedroom het. Als het perfek in ons guns gewerk, visvang, lekker kuier en 'n gasvrou wat uit haar pad gaan om te verseker dat die tyd onvergeetlik sal wees! Dankie Madi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelene
Riverdance Cottage
Hi Pieter, baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Ivor B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sielsverrykkend. Dit was 'n rustige, pragtige verblyf langs die Breederivier. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons gasvrou was baie behulpsaam met al ons vrae en altyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Baie lekker gebly, sal weer kom kuier. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marek T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Views spectacular. Cottage beautiful. Roads just very bad. Enjoyable. Roads just very bad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bea W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ons het heerlik gebly met die wonderlikste gasvrou denkbaar. Dankie, Maddie! Dit is 'n ongelooflike lekker blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtige en uitstekende wegbreekplek! Heerlike, netjiese en goed toegeruste plek. En die uitsig is pragtig. Ons het baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Alles wat jy nodig het, pragtige uitsig. Ons het heerlik gebly. Madi het alles goed gekommunikeer en die huis is goed toegerus. Die uitsig vanaf die lekker stoep met 'n braai is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelene
Riverdance Cottage
Hi Anneke, baie dankie vir die mooi verwysing. So bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madelene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Erf 245, Malgas, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81d1555893e7c5eabdf28e7e8d5f63c0d16c727814577ae28302093efc301174416533c52f699cff98b12378b7e54253e257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Erf 245 Malgas 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.307879425565 20.617679357529
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang