Riverlands Sunbird
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 30 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 51 Gogosoa Street, Cape Town, 7935, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 650R1 320 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Riverlands Sunbird is 'n moderne ateljee in die Sunbird-kompleks, Riverlands, Observatory, Kaapstad. Die eenheid is veilig en sentraal geleë, slegs 10 minute vanaf die middestad of lughawe. Dit is geskik vir sakeverblyf, met Riverlands Mall naby vir kantore en kafees.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die ateljee beskik oor vinnige WiFi, 'n lessenaar, portierdienste en gratis parkering. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die helder oopplan-area sluit 'n privaat balkon in met toegang tot 'n gedeelde gimnasium, plonspoel en wasgoed, met wasmiddel voorsien.
Ontbyt is beskikbaar vanaf 'n vaste spyskaart en sluit een koffie of tee in. Die eenheid bied maklike toegang tot die snelweg, wat dit ideaal maak vir projekte, konferensies of langer besoeke.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 51 Gogosoa Street, Cape Town, 7935, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 51 Gogosoa Street, Cape Town, 7935, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang