+98
Lodge in Noodrand

The Business Lodge, Secunda in the Riverside Estate

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 74 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Da Gama Street, Secunda, 2302, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

The Business Lodge: Jou Eksklusiewe Wegbreek verblyf in Secunda
Ontdek 'n toevlugsoord van gemak en gerief by The Business Lodge, jou voorste verblyfkeuse in Secunda. Geleë binne 'n veilige lewenstyl-landgoed, bied ons die ideale kombinasie van 'n rustige omgewing en toeganklikheid naby die Secunda Mall, 'n verskeidenheid restaurante en die SASOL-ingange.
Ons spesialiseer in persoonlike verblyf en bied 'n wye spektrum van verblyfopsies, van bekostigbare oornagkamers tot ruim langtermyn-woonstelle, almal ontwerp met die sakereisiger se behoeftes in gedagte.
Ons eiendom word gekenmerk deur sy verskeidenheid goed toegeruste eenhede, ontwerp vir verskillende behoeftes. Elke eenheid sluit 'n TV met OVHD DStv en gratis Wi-Fi in. Vir jou gemoedsrus bied ons veilige parkering by jou eenheid.
Alle maaltyd opsies kan ingesluit word of jy kan jou eenheid vir volle selfsorg benut.
Behalwe jou privaat akkommodasie, bied The Business Lodge die volgende geriewe:
- Maaltye in ons eetkamer of bedien in jou eie ten volle toegeruste eenheid.
- Behandelings by ons skoonheidsalon en spa op die perseel.
- Konferense geriewe vir tot 20 persone.
Ons belofte is 'n veilige en rustige omgewing en ten volle toegeruste woon eenhede. Of jy nou 'n eenvoudige kombuisie of 'n vol kombuis nodig het, 'n privaat binnehof met 'n braaiplek of 'n balkon met 'n uitsig, ons het 'n ruimte ontwerp vir jou gemak, produktiwiteit en ontspanning.
Bespreek nou jou verblyf by The Business Lodge waar elke detail saamgestel is vir 'n onvergeetlike Secunda-verblyfervaring.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Francois Otto S
Gesin met tieners
5.0
Peaceful and great value for money. Very accommodating and friendly staff. I will definitely be staying there again in future.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Edward M
Gesin met tieners
5.0
Great plek. Plekkie was regtig lekker gewees en die ontvangsdame was baie behulpsaam gewees. Ek sal wel voorstel hulle ruil die dubbelbedmatras, maar ...
Sien meer
Jul 2025
Hannes M
5.0
Waarde vir geld. Baie netjies en skoon met vriendelike personeel, maar WiFi is nie op standaard.
Jun 2025
Reinette V
Besigheidsreis
5.0
Sal beslis weer kom. Veilige, skoon plek.
Apr 2025
Emil K
Saam met lewensmaat
4.6
Netjiese plek. Netjies en funksioneel.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Romy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 22 Da Gama Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink The Business Lodge, Secunda in the Riverside Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 794
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 794
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 794
per nag (plek vir 2)
Bespreek

22 Da Gama Street, Secunda, 2302, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 74 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa51a85dd058be1bc2974a9356bfd209a62332278fd3067c9f1187caab91375e60859d73d9f0b0861b680fbb7197d33d77750?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R794 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 22 Da Gama Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.491085739786 29.188946180565
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang