Riverside Country Estate 17B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Riverside Country Estate 17B bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Secunda. Dié dorpie is ideaal vir gaste op soek na 'n rustige wegbreek en bied allerlei mensgemaakte én natuurlike besienswaardighede.

Die eenheid het trappe wat na 'n solderkamer lei en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Verder is daar 'n TV met Openview HD, veilige parkeerplek en WiFi.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Casino, Secunda Mall en die Grootdraaidam in.

Slaapplek

'n Bespreking by Riverside Country Estate 17B sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Riverside Country Estate 17B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 240 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za