Riverside Inn
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Riverside Drive, Oranjeville, 1995, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Riverside Inn is 'n bekoorlike selfsorg-gastehuis aan die rivier in Oranjeville, wat 'n verskeidenheid eenhede bied vir 'n ontspannende verblyf vir gesinne en vriende.
Die gastehuis beskik oor 6 oopplan-eenhede wat elk 2 tot 4 gaste kan akkommodeer. Alle eenhede is gemeubileer met gemaklike beddens en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Elke eenheid sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, induksiestoof en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan die gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir kinders geniet, asook maklike toegang tot die rivier.
Met direkte toegang tot die rivier en 'n gerieflike ligging naby plaaslike winkels en restaurante, bied Riverside Inn 'n ideale basis vir 'n rustige en aangename wegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Farhaad Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 37 Riverside Drive, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Riverside Drive, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang