+92

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 180 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Ronnie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vriendelik, veilig en skoon. Geriewe was goed. Badkamer bied min beweegruimte en plek om toilettassie te bêre, maar is skoon en goed onderhou. Kamer was gerieflik en skoon. Ontvangs by lodge was baie vriendelik en hulpvaardig. Almal, selfs sekuriteit, was vriendelik. Die pizza by die pizzeria was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Oornag op pad deur Ooskaap. Was nie die eerste keer en ook nie die laaste keer. Ek het weereens lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elderie V
1 nag
5.0
Des 2025

Love our stay. Will stay with Riverside again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja J
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Juweel van 'n plek op die oewer van die Oranje Rivier. Hierdie plek is 'n juweel en ideaal vir 'n oorstop aand. Dit is gerieflik met 'n restaurant op die perseel en 'n pragtige uitsig oor die Oranje Rivier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

David D
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2026

Lekker oorstop. Baie lekker gebly. Al was dit vol bespreek, was dit nog steeds rustig en stil.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jan 2026

Matig. Nie te sleg nie, kamer was baie netjies, maar die TV en aircon het nie gewerk nie en dit was bitter warm.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie netjiese kamer met als wat mens nodig het vir oornag verblyf. Verskriklik lekker gebly en baie lekker geëet by die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Was baie netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Alles was sommer bakgat, dankie. Sal 100% aanbeveel, sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francisca G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Fantasties! Dit was 'n besondere ervaring om so teen die rivier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Emmerentia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 196

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Aliwal Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 74 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fdc0dfe61727ccb77e611b1f0c71c93bbbb546c494a82aaa176e3fd6b220bc30f29ae7b60582fad9e31f171109555bfbd10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 180 5 1 5 1 Aliwal Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.6862837 26.7065597
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang