Riverside Manor
- Kapasiteit: 47 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103 Rosetta, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
- Vanaf R250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Riverside Manor lê teen die heuwels van die Kamberg-streek in die Drakensberge en bied ekslusiewe selfsorgverblyf teen bekostigbare pryse. Doendinge sluit visvang, voëlkyk, rivieroewer-pieknieks en toere deur die Midlands Meander in. Riverside Manor is ongeveer 12 km van Mooirivier af en 7 km vanaf Nottingham Road op die R103.
Die selfsorghuise is smaakvol ingerig met antieke meubelstukke en die gesinswoonstelle beskik oor die nodige bybehore om jou verblyf gerieflik te maak. Handdoeke, linne en beddegoed is van goeie gehalte en daar is elektriese komberse op die beddens vir koue winternagte. Die huise het kaggels en die gesinseenhede het binnenshuise, ingeboude braaigeriewe. DStv-hotelpakket is in die huise beskikbaar, en die gesinseenhede het OpenView.
Die eiendom en geboue word beveilig deur alarmstelsels wat geaktiveer kan word op versoek. Beperkte onderdak-parkeerplek is beskikbaar.
Rampartye word nie toegelaat nie en ander partytjies en geleenthede word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Steven Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R103 Rosetta, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Riverside Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rosetta Nottingham Road Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 47 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103 Rosetta, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal