Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gemaklike sitplek. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n houtdek met sitplek, braaigeriewe, 'n omsetter en sonpanele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit.
Huisreëls
'n Bababedjie is op aanvraag beskikbaar. Rook binnenshuis is nie toegelaat nie. Let asseblief daarop dat daar 'n fooi van R250 per troeteldier is. Stel ons asseblief vooraf in kennis van u bespreking, insluitend die grootte en tipe troeteldier wat u sal bring. Bring asseblief 'n geldige ID-dokument saam met u wanneer u inklok. Indien 'n pensioenspesiale aanbod gekies word, is die spesiale aanbod beskikbaar vir alle LekkeSlaap-gaste met Suid-Afrikaanse ID's van 60 jaar of ouer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Daar is ook gemaklike sitplek. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat onderdakstoep met 'n buitebad, sitplek en uitsigte op die berge, braaigeriewe, 'n omsetter en sonpanele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Badkamer
Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Bababedjie is op aanvraag beskikbaar. Rook binnenshuis is nie toegelaat nie. Let asseblief daarop dat daar 'n fooi van R250 per troeteldier is. Stel ons asseblief vooraf in kennis van u bespreking, insluitend die grootte en tipe troeteldier wat u sal bring. Bring asseblief 'n geldige ID-dokument saam met u wanneer u inklok. Indien 'n pensioenspesiale aanbod gekies word, is die spesiale aanbod beskikbaar vir alle LekkeSlaap-gaste met Suid-Afrikaanse ID's van 60 jaar of ouer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Grace Close, Stanhaven Estate, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang