+40
Selfsorg in Douglas

Riviera @ Vaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Emma S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Lovely clean house with comfortable beds and a beautiful garden. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Gasvryheid en rustigheid - Dankie vir 'n heerlike ervaring! 10/10 aan Antoinette en haar span - Ons het gevlieg vanaf Kaapstad. Goedgunstiglik het Antoinette vir ons beplan om ons reistye. Dit is nou 100% diens. Dit was 'n vinnige besoek aan die Noord-Kaap, maar die gasvryheid en rustigheid het daarvoor opgemaak. Ons as gesin beveel Riviera @ Vaal aan vir verblyf in Douglas. (Ons het tot visstokke in die tas gehad om vis te vang in die rivier ).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Gasvryheid en rustigheid - Dankie vir 'n heerlike ervaring! 10/10 aan Antoinette en haar span - Ons het gevlieg vanaf Kaapstad. Goedgunstiglik het Antoinette vir ons beplan om ons reistye. Dit is nou 100% diens. Dit was 'n vinnige besoek aan die Noord-Kaap, maar die gasvryheid en rustigheid het daarvoor opgemaak. Ons as gesin beveel Riviera @ Vaal aan vir verblyf in Douglas. (Ons het tot visstokke in die tas gehad om vis te vang in die rivier ).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Riviera @ Vaal
Baie dankie! My plesier!

Jocelyn A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Amazing, relaxing and peaceful. The place is clean, neat and homely. Great place for family or couples. It had everything we needed in the cottages. We thoroughly enjoyed our stay. The host came to meet us; a very friendly lady.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandrea S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Not the first time staying there. Had to go back because we loved it so much. Great location for fishing and just relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionette E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Will definitely go back again, just fell in love. This was one of the most beautiful places we have stayed at. This is for sure the best river view we have seen, and we loved the grass; we sat there for hours and played ball outside. Just a tip: I would have loved to have a table outside; imagine breakfast outside with that gorgeous view. I would love that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Tien uit tien. Ons tweede keer en sal weer daar bly. Modern, baie netjies en volledig toegerus. Op die walle van die rivier. Onverbeterlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Awesome, relaxing. Awesome. The hostess was amazing and so welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welmy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netjies, ruim en so ontspannend! Gemaklike, ruim blyplekke wat netjies is en alles het wat jy nodig het. Die gasvrou is baie behulpsaam en 'n regte mense-mens. Ons geniet die kuiers elke keer meer en meer. Plek is net so mooi soos die foto's wys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Stil en rustig, skoon, goeie kwaliteit linne, alles wat nodig is, genoeg ruimte. Baie lekker gebly, baie dankie. Perfekte ligging langs die rivier om te hengel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Riviera Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcab1cc4802f0151e0fc93e3a3aed9bb5762d1f7d130d371e6118a67269f31f60388e4ab926cf6e02ea020cbcca48b248d52b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 1 Riviera Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.04936299712 23.779012709856
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang