Riviera @ Vaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Cecilia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Awesome, relaxing. Awesome. The hostess was amazing and so welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welmy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netjies, ruim en so ontspannend! Gemaklike, ruim blyplekke wat netjies is en alles het wat jy nodig het. Die gasvrou is baie behulpsaam en 'n regte mense-mens. Ons geniet die kuiers elke keer meer en meer. Plek is net so mooi soos die foto's wys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Stil en rustig, skoon, goeie kwaliteit linne, alles wat nodig is, genoeg ruimte. Baie lekker gebly, baie dankie. Perfekte ligging langs die rivier om te hengel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lané P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Gemaklik, lekker en mooi. Ons het ons oorbly by Riviera @ Vaal vir seker geniet en het baie lekker gebly. Die plekkie was netjies en mooi en ons was baie gemaklik. Sal dit vir seker aan ander voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker gebly! Ons het eintlik net daar geslaap en weer 5 uur die volgende oggend verder gery. Baie netjies en mooi. Jammer ons kon nie langer daar bly en die rivieruitsig geniet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon netjiese, goed geleë en goed ingerigte blyplek. Weereens baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Goei en gerieflike oornagverblyf langs die Vaalrivier. Kamer en kombuis is keurig ingerig met alles wat nodig is. Heerlik geslaap en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjies, gerieflik, rustig. Sal beslis weer daar gaan bly. Pragtige akkommodasie met 'n lieflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker rivier uitsig verblyf. Baie lekker eenheid met mooi uitsig oor die Vaalrivier. Alles wat nodig is vir selfsorg is in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Veilig, mooi, netjies. Heerlik gebly. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Riviera Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcab1cc4802f0151e0fc93e3a3aed9bb5762d1f7d130d371e6118a67269f31f60388e4ab926cf6e02ea020cbcca48b248d52b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 1 Riviera Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.04936299712 23.779012709856
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang