+21
Hotel in Germiston

Road Lodge Johannesburg Airport

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Nicolene C
1 nag
5.0
Mei 2026

Oorslaap vir 1 aand oppad terug huis toe. Het net so pas in Suid-Afrika geland en ek kon 'n shuttle bespreek wat my direk na die Road Lodge gevat het. Ek kon die volgende oggend heerlike ontbyt eet voordat ek terug is lughawe toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette D
1 nag
5.0
Jan 2026

Vriendelike en vinnige diens! Heerlik gebly en geëet. Vinnige, flink en vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Was naby die bestemming gewees. Ja, die verblyf was goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2026

Convenient location. I had to meet people at the airport, so the location and affordability made the hotel a good option to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isak R
1 nag Saam met vriende
4.4
Jun 2026

Lekker oorgeslaap voor ons vlug. Dit is 'n baie lekker plekkie vir oornag. Naby lughawe. Netjiese kamers met alles wat mens nodig het. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Enrico O
1 nag
4.4
Apr 2026

Good. I enjoyed the stay. I especially appreciate the customer service. They even allowed me to check in earlier.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mary-Ann P
1 nag
3.6
Jan 2026

Geen hulp was aan gebied om my sakke kamer toe te vat nie, en daar was geen lift. Verblyf was okay vir 'n oornag trip.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elrica S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2026

Good. Small room, good for a short stay. Staff are friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lientjie B
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2026

Nvt. Kamer no 8 se mure vol vetterige merke, asook bedkassie. Mat is vuil en kort saam met mure 'n skoonmaak. Beddegoed was skoon.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Magie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Beautiful stay. Good experience. Love the cleanliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R956
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R956
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R956
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kruin Street, off Herman Road Harmelia Ext 2, Germiston, Johannesburg, 1613, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 180 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2676721a454ff71a2ede030f803b81e5454caaf600192e4663ddb3f695d15b8c6b08d754286d9393211a4e2a708ae10f4d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R956 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Kruin Street off Herman Road Harmelia Ext 2 1613 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1418253 28.191484
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang