+21
Hotel in Germiston

Road Lodge Johannesburg Airport

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 180 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kruin Street, off Herman Road Harmelia Ext 2, Germiston, Johannesburg, 1613, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Road Lodge Johannesburg Airport bied gemaklike, bekostigbare en uiters gerieflike verblyf naby die besige OR Tambo Internasionale Lughawe. Die hotel is in 'n pragtige tuin geleë en is op dieselfde perseel as die sustersterrein, Town Lodge Johannesburg Airport. Dit bied maklike toegang tot die hoofweë, die lughawe se Gautreinstasie en Definitive Conferencing, 'n gewilde konferensiesentrum in dié omgewing met plek vir tot 220 afgevaardigdes.

Die hotel het 92 kamers wat elk lugversorging, dubbel- of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind in sommige kamers. Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar en sekere kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.

Veilige parkeerplek, 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt is beskikbaar. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en drinkgoed en 'n lughawependeldiens teen 'n klein fooi beskikbaar.


Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Colette D
5.0
Vriendelike en vinnige diens! Heerlik gebly en geëet. Vinnige, flink en vriendelike diens!
Jan 2026
Fanus J
Saam met lewensmaat
5.0
Was naby die bestemming gewees. Ja, die verblyf was goed gewees.
Nov 2025
Magie M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful stay. Good experience. Love the cleanliness.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Paulus J
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbaar en skoon plek. Rustige omgewing. Die sekuriteit is tops.
Okt 2025
Frederick Jacobus Francois J
Besigheidsreis
4.2
A bang for your buck. I would recommend staying here for short business trips. It contained all the essentials for a bed and breakfast ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kruin Street, off Herman Road Harmelia Ext 2, Germiston, Johannesburg, 1613, Gauteng
  • Gaste dink Road Lodge Johannesburg Airport het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 956
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 956
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 956
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kruin Street, off Herman Road Harmelia Ext 2, Germiston, Johannesburg, 1613, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 180 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2676721a454ff71a2ede030f803b81e5454caaf600192e4663ddb3f695d15b8c6b08d754286d9393211a4e2a708ae10f4d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R956 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Kruin Street off Herman Road Harmelia Ext 2 1613 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1418253 28.191484
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang