+22
Hotel in West Acres

Road Lodge Mbombela

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Eben V
1 nag
5.0
Mei 2026

Fantastiese Laeveld lavenis. Fantastiese akkommodasie en goed gelee in Mbombela.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sipho Kodisang K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Well received, well catered for. Very nice, I have enjoyed the environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gerieflik geleë vir Riverside Reserve parkrun. Baie goeie restaurante reg oorkant straat - Wagyu Groove Burger Joint is 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anele N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Stay was good for the cost. The stay was good and cannot complain for the cost paid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Sal definitief weer gebruik maak van Road Lodge. Baie gemaklik gewees. Baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie D
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Comfortable and convenient. We enjoyed our stay and the room was comfortable and practical. The only negative is that there is no mini fridge in the room to keep our drinks cool. It was not on the listing but is something I have come to expect as standard when renting a place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en lekker. Lekker gebly. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2024

Convenient and very relaxing. Rooms were beautiful and sparkling clean. The odour of smoke in the passages and old carpets, however, may detract from the lovely service in the bedrooms, but overall a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danise F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Gerieflik, gemaklik, sentraal, bekostigbaar, veilig, skoon en roker-vriendelik. Baie lekker gebly. Gemaklik en sentraal. As rokers, waardeer ons die feit dat ons in ons kamer kon rook. Veral in die winter, wanneer mens nie buite in die koue wil gaan rook nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ursuls D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Sentraal gelee en baie netjies, goeie diens. Dankie vir die goeie diens ontvang. Sentraal gelee.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 819
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 819
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 819
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner of Madiba Drive and Koorsboom Street, off N4, Mbombela, 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 190 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa51c312a3bdcb9afe3acecf1c5b15a29228fb23879722c0ec1ce80085e6a5099b72f019d365302bc118cc32b1e0de9c42d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R819 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Corner of Madiba Drive and Koorsboom Street off N4 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.477738392398 30.967833505418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang