+20
Hotel in Sandton

Road Lodge Sandton Grayston Drive

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Angelique D
1 nag
5.0
Apr 2026

Good service and clean rooms. Clean room and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sian G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Good, clean area. Very convenient to travel to Sandton. Clean area and very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansonet B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Baie lekker. Baie rustig en vriendelike diens. Restaurant is 'n moet eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel O
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Aanvaarbaar. Aanvaarbaar vir die prys wat betaal is. Dit was skoon en netjies, die perseel het 'n bietjie opknapping nodig in die kamers, voel baie "dated" maar steeds ok.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cindi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Waarde vir geld, sal beslis weer bespreek! Yskassie in kamer sal 'n goeie toevoeging wees. Ons het Sondagoggend 10:00 uitgeklok en wou ontbyt nuttig, maar daar was slegs muffins en jogurt beskikbaar wat nie regtig waarde vir geld was nie (R140 pp betaal). Sal goed wees as daar voorbereiding gemaak kan word sodat daar genoegsame ontbyt kan wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl S
1 nag
5.0
Okt 2024

Skoon, en netjies. Kamer skoon en netjies. Net reg vir vinnige een aand se verblyf. Veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Segran M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great stay. Friendly staff with comfortable accommodation in the heart of Sandto. Comfortable accommodation in a good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ron H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was baie lekker en naby aan my funksie. Ons het baie lekker gebly, dankie. Ek sal wel voorstel om Smart TVs in te sit waar die mense van hulle foon af op die TV kan cast om Netflix, Disney, Amazon, etc. te kan kyk. Ek voel die bedrag per ontbyt vir die buffet was goed, maar sal wel voorstel dat daar 'n kleiner ontbyt opsie is vir mense wat nie so baie eet nie (anders is dit nie die prys werd nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Friendly staff and clean rooms. Very friendly staff, room decor a bit outdated but all very neat and tidy and served its purpose. Had a good night's rest every night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 846
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 846
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 846
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner Grayston Drive and Webber Road, Sandton, 2146, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 404 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d20616f317891460a6d373d0df87233dc21f24685ea4e33d93d628a3a7d7ec2332a77e2410ce5d727285e79fa8eb6a587a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R845 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Corner Grayston Drive and Webber Road Sandton 2146 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0987464 28.0624322
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang