Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R6000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die breekskadedeposito sal binne 30 dae na vertrek terugbetaal word, minus die koste van breekskade, indien van toepassing.
'n Skoonmaakdiens is ingesluit op weeksdae, Maandag tot Vrydag. Vir 6 of meer gaste is 'n tweede skoonmaker verpligtend vir die huurders se eie koste.
Neem asseblief kennis dat daar geen swembad veiligheidsnet is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Roche Bonne Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang