Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roche Bonne 28

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R6000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R6000 word gehef. Dié deposito sal binne 30 dae na die uitklokdatum terugbetaal word indien daar geen gebreke is nie.
'n Skoonmaakdiens is van Maandag tot Vrydag ingesluit. Indien daar 6 of meer gaste is word 'n tweede skoonmaker vereis en dis vir gaste se eie rekening.
Neem asb. kennis dat daar nie 'n net vir die swembad is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R7 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R7 150
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roche Bonne-laan 28, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f9b37d602e4b6269db05f66811242525bc739d3057b3e121119f41030c61ec7a1dac2272c84b935c6a34f5aa54ae3ce1449?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 150 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 28 Roche Bonne Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.06752 23.37234