Rock Inn
28 gaste
8 slaapkamers
15 beds
6 badkamers
- 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 835 Tegwan Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Rock Inn is 'n lieflike selfsorghuis in die hartjie van Ramsgate. Dit is ideaal vir 'n wegbreek met 'n groot groep vriende en familie aan die Dolfynkus, aangesien hierdie huis 'n swembad het.
Hierdie huis bied slaapplek aan 28 gaste en beskik oor 8 slaapkamers en 5 badkamers. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, enkelbed óf stapelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Openview. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring.
Buite is 'n lieflike stoep met tafels en stoele, 'n kroeg met stoele en braaigeriewe. Dié stoep lei na die swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 31
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 835 Tegwan Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
835 Tegwan Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang