Rock Inn
28 gaste
8 slaapkamers
15 beds
6 badkamers
- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 835 Tegwan Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Rock Inn is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Ramsgate. Dit is 'n goeie opsie vir 'n wegbreek met 'n groot groep vriende en familie aan die Dolfynkus, aangesien hierdie huis 'n aanloklike swembad het waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae.
Hierdie eiendom kan gemaklik 'n totaal van 28 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 8 slaapkamers en 5 badkamers. Die slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens, enkelbeddens of stapelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is in die huis beskikbaar.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n eetkamer waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n gekoppelde slimboks. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saam te bring.
Buite is 'n lieflike patio met tafels en stoele, 'n kroeg met stoele en braaigeriewe, wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Hierdie patio lei na die swembad wat gaste kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 35
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 835 Tegwan Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
835 Tegwan Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang