+26
Selfsorg in Dainfern

Rodney's View 2 Bedroom

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 87 Broadacress Drive, The View, Dainfern, 2055, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Rodney’s View 2 Bedroom is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, The View, in Dainfern, Midrand. Dit is 'n goeie keuse vir vriende, familie en selfs sakereisigers wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat patio met buitesitplek, 'n gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir kinders geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Lanseria Internasionale Lughawe is ongeveer 19 km weg, terwyl O.R. Tambo Internasionale Lughawe ongeveer 35 km weg is.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 87 Broadacress Drive, The View, Dainfern, 2055, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 379
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 379
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 379
per nag (plek vir 4)
Bespreek

87 Broadacress Drive, The View, Dainfern, 2055, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7078f9ba6c26c25aa29b6c137967a591fdbee6f58c30b1319354d702962ac33a97d5d9129919342718aa46cbad0b9dc0b339?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 379 per nag (plek vir 4) 87 Broadacress Drive The View 2055 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.9919653 28.0087849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang