+24

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nedah S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Very friendly host. Place was neat and tidy and very secure. Relaxed and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Was perfek en gerieflik ingerig. Ons het Madelene se uitsonderlike diens, gasvryheid en ekstra myl wat sy neem met haar gaste se ontvangs en gerief in tye van verblyf, sowel as perfek en warm op die hart ingerigte eenheid geweldig waardeer en het voorwaar lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongiwe M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Excellent. We enjoyed our stay and the owner is a friendly, kind and loving person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Uitstekend. Mads Place is veilig, netjies en rustig, ideaal as jy stilte soek. Gasvrou is fleksibel en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantasties en rustig. Het baie lekker gebly. Gasvrou is baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Plekkie is netjies en het alles wat nodig is. Baie veilig aangesien daar 'n elektroniese hek is. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netjies & gasvry. Baie vriendelike diens ontvang van die gasvrou. Plek is baie netjies en skoon. Veilig vir klein kind om buite te kan speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Checked out of reality for a bit. Excellent, peaceful and worthwhile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable and secure. We only stayed one night, but it was very comfortable and everything we needed. Mads received us with a warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful and quiet as needed. Peaceful and quiet as we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Heerlik. Ek kom beslis terug om weer daar te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)
Bespreek

35 Theron Crescent, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA384030f71fa08245d7f7a7fc4eb738805950a4aa9fdc3df23581d764721d08811280369809745b05d06c76920286e49b7f0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 100 5 1 5 35 Theron Crescent Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.120086662274 18.835753753645
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang