Ronel's Place

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Francois F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Home away from home, good value. Excellent stay and close to all important areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Ronel's Place
Hi Francois, we are glad your family enjoyed the stay. You are anytime welcome to visit us again.

Talita M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Fantasties! Alles wat jy kan nodig hê, is daar! Daar was tot 'snacks' uitgesit vir ons kinders! Heerlik gebly! Sal vir seker weer daar kom oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Ronel's Place
Hi Talita, baie dankie vir die geskrywe briefie en hierdie terugvoer. Ons is bly die kinders en julle het die kort kuier geniet. Hoop julle kom gou weer.

Cornelius R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Veilig, ruim, netjies, goed toegerus, word sterk aanbeveel. Hierdie plek is 'n ware juweel. Ruim, netjies en goed toegerus. Ons was hartlik ontvang en die eienaar was baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly en Ronel's Place word hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Ronel's Place
Beste Cornelius, baie dankie vir wonderlike terugvoer. Hoop julle kom hardloop sommer gou weer die Parkrun in The Reeds, Centurion.

Stefanie S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Nov 2025

Skoon en netjies. Die WiFi is te stadig om die TV te gebruik. Die parkering is te klein vir 'n groot voertuig met die hek wat ook nie heeltemal oopmaak nie. Jou voertuig staan half in 'n besige pad terwyl die hek oopmaak. Die pad raak nooit stil nie en raas reg deur die nag. Daar is nie plek vir 'n derde persoon se klere nie. Badkamerdeur sukkel om oop te maak. Badkamer se warm water kraan maak nie oop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Hendrik
Ronel's Place
Hi Stefanie, dankie vir die terugvoer. Ja, daar is enkelhangkas in die kamer soos op die fotos. Dis jammer dat julle nie dadelik my gekontak het oor die dinge wat gepla het nie, maar ons gee dadelik aandag daaraan. Ons het wel vooraf genoem dat daar nie plek vir 'n trailer is nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hendrik Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf R999
R 999 R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R999
R 999 R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R999
R 999 R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Brakfontein Avenue, The Reeds, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc96e7c6c21a21a5591b83aa503b6091e6a6fb201f7c6b618108b392dd6e64fddde68424f03201b23ea4f069c19d5c1e426cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R999 nouVanaf R899 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 20 Brakfontein Avenue The Reeds 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.894257934927 28.127904964262
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang