+10
Selfsorg in Centurion

Ronel's Place

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Anna D
1 nag
5.0
Jan 2026

Balsem vir die siel. Dit was seker die aangenaamste uitslaap wat ons ooit beleef het. Ronel se plekkie is 'n tuiste weg van jou eie. Dis volledig ingerig en die gasheer het ons hartlik ontvang en werklik die ekstra myl geloop om ons te bederf. Ons sal beslis weer by jou oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Ronel's Place
Ons is bly julle het die verblyf geniet. Jul terugvoer word waardeer.

Henry O
1 nag
5.0
Des 2025

Value for money. Clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Ronel's Place
Thank you for the review. You are anytime welcome to visit again.

Nathaniel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Amazing, memorable. It was a most awesome stay. The place is cosy and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Ek, my vrou en ons tienerdogter het met gemak tuisgegaan. Pragtige kuierarea buite. Pragtige plekkie. Baie goed toegerus - hierdie mense dink aan alles! Veilig en gemaklik. Definitief geskik vir langer verblyf ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Ronel's Place
Ons is bly julle het die oorbly in Centurion geniet. Ons waardeer julle terugvoer.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Philipus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2026

Was heel lekker, kan nie regtig kla oor enige iets nie. Was definitief waarde vir geld, alles was netjies en skoon. Sal net aanbeveel dat 'n waaier aangeskaf kan word om die warm dae deur te maak. Maar verder was dit baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hendrik
Ronel's Place
Baie dankie vir die terugvoer. 'n Waaier is reeds verlede week aangeskaf en ons gaste oor die naweek het dit geniet. So, kom kuier gerus weer

Francois F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Home away from home, good value. Excellent stay and close to all important areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Ronel's Place
Hi Francois, we are glad your family enjoyed the stay. You are anytime welcome to visit us again.

Talita M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Fantasties! Alles wat jy kan nodig hê, is daar! Daar was tot 'snacks' uitgesit vir ons kinders! Heerlik gebly! Sal vir seker weer daar kom oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Ronel's Place
Hi Talita, baie dankie vir die geskrywe briefie en hierdie terugvoer. Ons is bly die kinders en julle het die kort kuier geniet. Hoop julle kom gou weer.

Cornelius R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Veilig, ruim, netjies, goed toegerus, word sterk aanbeveel. Hierdie plek is 'n ware juweel. Ruim, netjies en goed toegerus. Ons was hartlik ontvang en die eienaar was baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly en Ronel's Place word hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Ronel's Place
Beste Cornelius, baie dankie vir wonderlike terugvoer. Hoop julle kom hardloop sommer gou weer die Parkrun in The Reeds, Centurion.

Linda B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2025

Well thought out about extra small details, very practical for a longer stay. Friendly service. Well thought out, especially about the extra small details. Fully functional bathroom and kitchen. Truly a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Ronel's Place
It was a pleasure hosting your family. Thanks for the feedback.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hendrik Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 999
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 999
per nag (plek vir 4)
Bespreek

20 Brakfontein Avenue, The Reeds, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc96e7c6c21a21a5591b83aa503b6091e6a6fb201f7c6b618108b392dd6e64fddde68424f03201b23ea4f069c19d5c1e426cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 20 Brakfontein Avenue The Reeds 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.894257934927 28.127904964262
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang