Rooibekkie Flat 45B @ Mari-Yans Guesthouses
4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Rooibekkie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Rooibekkie Flat 45B @ Mari-Yans Gastehuise bied selfsorg-vakansieverblyf met 'n privaat ingang op 'n apart gehuurde vakansie-eiendom in die hartjie van Gariepdam. Dit is 'n goeie opsie vir groepe vriende of kontrakteurs.
Hierdie woonstel kan gemaklik altesaam 4 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en nog 2 enkelbeddens in die leefarea. 'n Stort, wasbak en toilet is in die leefarea beskikbaar.
Hierdie woonstel het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se vermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale beskikbaar.
Daar is ook 'n buitebraai-area en omheinde onderdakparkeerplek.
Ligging
- 45 Rooibekkie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Rooibekkie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang