+12
Kampeer/karavaan in Britstown

Rooidam Campsites

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Kerstin W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Great spot. Enjoyed our campsite with a private kitchen area, gas cooker and bathroom. Loved the birdsong in the morning. Perfect spot for an overnight stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hertom S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflik oorstop na die Kalagadi. Heerlik gebly, gerieflike 'n oase in die Karoo, alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam H
1 nag
5.0
Jan 2025

Was aangenaam verras met my kamplek met sy eie ablusie, en 'n behoorlike braai. Sankie vir jou gasvryheid, sal definitief weer daar draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Heerlik. Heerlik gekamp. Alles wat nodig is, mooi skoon eie badkamer/kombuisie. Sonkrag en gas is beskikbaar. Ou hoendertjie het vroeg gekom groet en ietsie te ete geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Enjoyable. We stayed at the wildcamp (no facilities). We enjoyed the evening, and the host and his son were very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Uitstekend. Lekker en sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith S
1 nag
5.0
Des 2024

Heerlike oornagplek. Ons het so lekker gebly. Ons het gekamp en alles was daar wat ons nodig gehad het. Die plaasdam is wonderlik na 'n warm dag! Ek sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lois O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beste! Awesome lekker. Groot bome, private ablusi by kamp. Groot dam vir swem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike plaas oornag kampering. Ons is baie vriendelik ontvang. Die kampstaanplek is onder 'n heerlike boom en die badkamer en klein kombuisie is baie netjies. Die plaas is langs die N12, baie goeie ligging. Ons het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre' Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 698

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Rooidam Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0c8bb84bfb840d0334682ed05bee6bb15560b337d54f2fdec35e077c60d837f24a75fa73e6a7f511252d797bee42bea1007?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Rooidam Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.674157096898 23.449170713492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang