Room 6 @ Uitspanoord
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Barry Street, Barkley West, 8375, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Room 6 @ Uitspanoord is 'n selfsorgkothuis wat tussen ander eenhede op die oewer van die Vaalrivier skuil. Hierdie verblyf is in Barkly-Wes, 'n oulike dorpie langs die N12, noordwes van Kimberley geleë.
Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste, 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Hierdie eenheid het lugversorging en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale wat deur die hoofhuis beheer word, asook OpenView.
Daar is 'n stoep met buitesitplek en 'n braai-area. Langsaan die verblyf is 'n swembad en gaste kan by die rivieroewer ontspan, kano vaar of roeiski geniet.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Johanna Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Barry Street, Barkley West, 8375, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Barry Street, Barkley West, 8375, Noord-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang