Room 6 @ Uitspanoord
3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Barry Street, Barkley West, 8375, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kamer 6 @ Uitspanoord is geleë aan die oewer van die Vaalrivier in Barkly-Wes, 'n oulike dorpie langs die N12 noordwes van Kimberley. Die eenheid is deel van 'n groep selfsorg-eenhede wat 'n rustige omgewing langs die rivier bied.
Die eenheid met lugversorging bied slaapplek vir 3 gaste en is gemeubileer met 3 enkelbeddens. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, wat deur die hoofhuis beheer word, sowel as Openview. 'n Yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe is op aanvraag beskikbaar.
Skuifdeure lei na 'n patio met buitesitplek en 'n braai-area. Gaste kan ontspan by die swembad of rivieroewer, of die diep waters geniet met 'n kano of roei-ski.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Johanna Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Barry Street, Barkley West, 8375, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Barry Street, Barkley West, 8375, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang